skip to Main Content
021 913 7557 info@metzpress.co.za

Boeresjiek

R235.00 incl. VAT

Categories: Cookery, Popular
Author: Nicky Brecher
Dimensions: 245 x 190 mm
ISBN: 9781928201083
Format: Softcover
Pages: 192

Hierdie boek bied ’n heerlike versameling kuierkosresepte in dié styl.
Elke dis, van eg tradisioneel tot heerlik eietyds, het Nicky se spesiale afronding, verrassingsbestanddeel of eiesoortige opdienvoorstelle wat die boek se inhoud vars en aanloklik hou. Die resepte is deeglik getoets en aan vriende en familie voor-gesit vir finale goedkeuring en het telkens die toets met vlieënde vaandels geslaag.
Lieflike kleurfoto’s van bykans elke dis dien as inspirasie om sommer dadelik die resepte op die proef te stel. Foto’s van die plaas in Pongola waar die skrywer woon, vertel so tussen die resepte deur meer oor dié lieflike omgewing om die leser soos ’n spesiale kuiergas te laat voel. Alles, van peuselhappies tot soetgoed, is watertandlekker – en al die ou gunstelinge is daar, dikwels met ’n kinkel.

Close search

Cart

Back To Top
×Close search
Search
Cart Item Removed. Undo
  • No products in the cart.