Cass Abrahams Kook Kaap-Maleis (3rd Edition)
R160.00 incl. VAT
Met resepte van die spesiale disse wat vir spesiale geleenthede berei word – die ou gunstelinge, sowel as minder bekende, maar ewe smullekker disse wat tradisioneel op die tafels van die Kaapse Maleiers pronk, asook disse van ander groepe in ons multi-kulturele gemeenskap wat stelselmatig deel geword het van die Kaap-Maleise kostradisie. Die asemrowende kosfoto’s fokus op individuele borde kos, onweerstaanbaar aantreklike voorgesit.