20 Projekte: Eenvorm-kwilte
R95.00 incl. VAT
As jy van naaldwerk hou, sal hierdie pragtige kwilte jou betower. Net een vorm word vir elke kwilt gebruik: vierkante, seskante, driehoeke, skulpvorms, diamante, appelstronkvorms en meer wat jou sal inspireer om te begin stik. Die skrywer gee by elke kwilt idees vir verskeie ontwerpmoontlikhede.
• 20 pragtige ontwerpe
• Volgrootte patroon vir elke kwilt
• Die maklike kwilte kan vinnig gemaak word.