skip to Main Content
021 913 7557 info@metzpress.co.za

Fokuspunte En Verfraaiings In Eietydse Tuine

R195.00 incl. VAT

Categories: Backlist, Gardening
Authors: Suzette Stephenson, Louise van Rooyen
Dimensions: 260 x 210 mm
ISBN: 978-1-920479-29-9
Format: Softcover
Pages: 160

Leer hoe om standbeelde, beeldhouwerk, vaste strukture, waterverfraaiings, fokusplante en veel meer te gebruik om jou tuin pragtig af te rond. Manjifieke foto’s van tuine regdeur die land, wat spesiaal vir die boek geneem is, se uitgebreide byskrifte verduidelik hoe jy die geïllustreerde effek in jou eie tuin kan verkry. Daar is hope wenke en aanbevelings, dus is die boek nie net ‘n visuele inspirasie nie, maar het dit ook ‘n skatkis van beproefde, praktiese raad.

Die inhoud sluit die volgende in:
• Paadjies en plaveisel
• Houers
• Kleur en die effek wat dit gee
• Randjies en afwerking
• Standbeelde en beelhouwerk
• Oorspronklike idees
• Ligte en beligting
• Plante as fokuspunte

Close search

Cart

Back To Top
×Close search
Search
Cart Item Removed. Undo
  • No products in the cart.