skip to Main Content
021 913 7557 info@metzpress.co.za

Gee

R245.00 incl. VAT

Categories: Craft, New Release
Author: Carla Visser
Dimensions: 246 x 189 mm
ISBN: 9781928201861
Format: Flexi-binding
Pages: 144

Wat kan lekkerder wees as om die perfekte handgemaakte geskenk vir iemand te gee. Met meer as 50 projekte vir geskenke en hope idees om hulle pragtig toe te draai, is hierdie boek nét wat jy nodig het om jou geliefdes te bederf. Daar is iets vir almal – van troeteldiere tot vriende, van babas tot oupas en oumas – en geskenke vir enigiets van ’n verjaarsdag en ’n huweliksherdenking tot ’n kombuis- of ooievaarstee.

Elke projek word duidelik met eenvoudige stap-vir-stap aanwysings uiteengesit en vergesel van ’n lieflike kleurfoto van die voltooide item. Daar is deurgaans uitstekende verpakkingsvoorstelle asook wenke en raad met alternatiewe wat jou sal help om unieke geskenke te skep wat harte baie bly sal maak.

Close search

Cart

Back To Top
×Close search
Search
Cart Item Removed. Undo
  • No products in the cart.