skip to Main Content
021 913 7557 info@metzpress.co.za

Gesprekke Na Baba

R140.00 incl. VAT

Categories: Backlist, Parenting
Author: Alison Osborne
Dimensions: 245 x 171 mm
ISBN: 9781919992839
Format: Softcover
Pages: 160

Maar baie ouerpare het verhoudingsprobleme na die koms van ’n baba. Die chaos en uitputting en die veranderinge in albei se lewens laat min tyd vir kommunikasie, en gesprekke oor die deel van die werklas wat die nuwe baba meebring, vind dikwels nie plaas nie. Dan val hulle terug op verwagtinge gegrond op uitgediende stereotipes, en leef jare lank ongelukkig hiermee saam.

Hierdie boek vertel ouers hoe om gelykheid, begrip en vervulling in hul verhouding te skep en ’n gelukkige, koesterende omgewing vir hul kinders te bied.

Close search

Cart

Back To Top
×Close search
Search
Cart Item Removed. Undo
  • No products in the cart.