skip to Main Content
021 913 7557 info@metzpress.co.za

Koester Jou Kleuter

R150.00 incl. VAT

Categories: Classic, Parenting
Author: Ann Richardson
Dimensions: 245 x 171 mm
ISBN: 9781920479190
Format: Softcover
Pages: 176

As jy weet wat normale kleutergedrag is, kan jy dit realisties, doeltreffend en sonder skuldgevoelens hanteer. Jou kleuter leer deur sy sintuie – om hom die beste leiding te gee, het jy hope sin-volle insig nodig. Hierdie gewilde opvolg op Koester jou baba is pas bygewerk met die jongste relevante navorsing en vertel jou alles oor:
• Hoe om jou kind se unieke sensoriese profiel te herken en verstaan
• Stimulering sonder om jou kind te oorlaai
• Slaaptydoplossings vir elke ouderdom
• Dissipline met liefde en ’n sin vir humor
• ’n Sinvolle benadering tot toiletgebruik
• Kleutervoeding en hoe om kleuterfiemies te hanteer
• Ontwikkelingsmylpale en idees om ontwikkeling aan te moedig
• Hoe om leergestremdhede te herken en vroeg reeds aan te spreek

“Om as konsultant saam met Ann Richardson aan Koester jou kleuter te werk, het ’n vriendskap verryk wat uit gedeelde belangstellings gegroei het. Ons gesamentlike doel is om ouers te bemagtig deur kennis en begrip van hulle kinders se sensoriese stelsel en die uitwerking wat dit op hulle ontwikkeling het.” Kerry Wallace (Arbeidsterapeut)

Close search

Cart

Back To Top
×Close search
Search
Cart Item Removed. Undo
  • No products in the cart.