skip to Main Content
021 913 7557 info@metzpress.co.za

Kopskuiwe

R140.00 incl. VAT

Categories: Backlist, Parenting
Author: Dr Melodie de Jager
Dimensions: 245 x 171 mm
ISBN: 9781920268121
Format: Softcover
Pages: 128

Ook probleme met sensories-motoriese integrasie, ouditiewe prosessering, uitspraak en taalontwikkeling, konsentrasie, lees, spelling, en dies meer te stel. Dit bied prettige bewegings (Mind Moves®) wat tuis en in die klas gedoen kan word.

“Wanneer ‘n kind leerprobleme ondervind, voel die ouers magteloos en soek hoog en laag redes. Hulle ervaar ook dikwels skuldgevoelens hieroor. Hierdie nuwe boek kyk objektief na die redes vir ontwikkelings- en leerprobleme by kinders, en bied praktiese, konstruktiewe oplossings wat elke ouer kan aangryp. [Melodie] help ons om sin te maak van kinders se neurologiese ontwikkeling en bied die inligting op haar tipiese toeganklike manier aan. Hierdie boek sal elke ouer en leerkrag met nuwe oë na leerprobleme en hul oplossings laat kyk.” Mickey von Maltitz – Leerkrag

Close search

Cart

Back To Top
×Close search
Search
Cart Item Removed. Undo