skip to Main Content
021 913 7557 info@metzpress.co.za

Lapdecoupage

R185.00 incl. VAT

Categories: Backlist, Craft
Author: Alet Genis
Dimensions: 260 x 193 mm
ISBN: 9781920479992
Format: Softcover
Pages: 128

Découpage is een van daardie eeue-oue handwerksoorte wat telkens weer in ’n nuwe gedaante sy opwagting maak. Die jongste neiging is om découpage met lap as basis te gebruik vir die versiering van ’n verskeiden­heid voorwerpe, van inkopiesakke tot bedlampies en badkamerteëls tot bêrebokse. Dit is ’n maklike, prettige manier om enige denkbare ding te hergebruik en te versier volgens idees en tegnieke van verskeie ander handwerksoorte.
Hierdie praktiese gids se verfrissende en oor­spronklike benadering tot découpage fokus op die gebruik van lap en tekstielstowwe as dekoratiewe medium. Dit teks is propvol inligting, nuttige wenke en praktiese raad. Gedetailleerde aanwysings, aangevul deur duidelike stap-vir-stap foto’s, verduidelik al die tegnieke wat vereis word om pragtige artikels te skep en professioneel af te werk. Die uitmuntende foto’s van alle voltooide projekte sal enigeen aanspoor om sommer dadelik aan die werk te spring.

Close search

Cart

Back To Top
×Close search
Search
Cart Item Removed. Undo
  • No products in the cart.