Lintborduur En Stumpwerk
R160.00 incl. VAT
Hierdie boek is ’n moet vir alle liefhebbers van lintborduur en stumpwerk en stel selfs die beginner in staat om die pragtige ontwerpe sonder moeite te voltooi. Lintborduur en stumpwerk word vir die eerste keer in een ontwerp gekombineer met asemrowende resultate.
Kyk wat bied die boek nog:
▪ Vir gevorderde borduurders is daar verskeie nuwe tegnieke.
▪ Elk van die twaalf panele word volledig met stap-vir-stap foto’s en aanwysings verduidelik, met ’n lys van alle naalde, garing en linte wat gebruik word.
▪ Daar is ’n omvattende stekewoordeboek met meer as 40 sketse van steke
▪ Algemene inligting oor stumpwerktegnieke
▪ Meer as 30 blomontwerpe om van te kies en te leer.