skip to Main Content
021 913 7557 info@metzpress.co.za

Stimuleer Jou Kind Met Begrip

R145.00 incl. VAT

Categories: Backlist, Parenting
Author: Marga Grey
Dimensions: 245 x 171 mm
ISBN: 9781920268145
Format: Softcover
Pages: 160

Die eerste drie jaar van ’n kind se lewe is verreweg die belangrikste onwikkelingsjare omdat dit grondliggend is aan alle verdere ontwikkeling. Hierdie boek fokus op stimulering gedurende hierdie kritieke tydperk, en dek onder andere die volgende:
• Die leerproses volgens jou kind se potensiaal
• ’n Stimulerende omgewing
• Brein-, sensoriese en motoriese ontwikkeling
• Liggaamsbeeld en selfbeeld
• Die ontwikkeling van spel
• Spraak- en taalontwikkeling
• Perseptuele en kognitiewe ontwikkeling
• Emosies
• Dissipline en probleemoplossing

Close search

Cart

Back To Top
×Close search
Search
Cart Item Removed. Undo
  • No products in the cart.