skip to Main Content
021 913 7557 info@metzpress.co.za

Wat Hulle Jou Nie Oor Karbestuur Vertel

R95.00 incl. VAT

Categories: General, Value Buy
Author: Justus Visagie
Dimensions: 220 x 220 mm
ISBN: 9781920268244
Format: Softcover
Pages: 144

Dié boek wys jou hoe enkele klein aanpassings in jou bestuurstyl jou ’n veel groter kans gee om keer op keer veilig by jou bestemming aan te kom.
• Herken, voorkom en vermy situasies wat tot botsings lei
• Maak seker jou ryding is nie ’n doodskis op wiele nie
• Lees hoekom agterste sitplekgordels selfs belangriker is as die voorstes
• Hoe om kruisings en verkeersirkels veilig en korrek te benader
• Die nadele EN voordele van spoed
• Hoe om altyd in beheer van jou ryding te wees.

Close search

Cart

Back To Top
×Close search
Search
Cart Item Removed. Undo
  • No products in the cart.