skip to Main Content
021 913 7557 info@metzpress.co.za

Wiskunde – Klein Begin, Groot Gewin

R150.00 incl. VAT

Categories: Educational, Popular
Authors: Dr Nicol Faasen, Marise Oberholzer
Dimensions: 244 x 170 mm
ISBN: 9781928201502
Format: Softcover
Pages: 128

Dit stel ouers in staat om van vroeg af en te midde van ’n druk lewe alledaagse geleenthede om hulle te gebruik om hul kleingoed gemaklik in die wêreld van wiskunde in te lei. En dit verg geen spesiale kennis of opleiding van ouers nie; net ’n positiewe instelling en ’n opskerping van hulle interaksie met hul kleingoed om hulle al spelenderwys vertroud te maak met wiskundebegrippe.

Close search

Cart

Back To Top
×Close search
Search
Cart Item Removed. Undo
  • No products in the cart.