Wonderwereld Vir Lintborduur En Stumpwer
R175.00 incl. VAT
Vernuwende idees vir die gebruik van lintborduur en stumpwerk in ander handwerkvorms om unieke projekte te skep, word deurgaans gegee.Die pragtige monsterlap sluit 60 verskillende elemente in: Blomme en kreatuurtjies van oor die wêreld heen, verskeie vir die eerste keer geborduur.
Met stap vir stap aanwysings en foto’s sal hierdie lieflik geïllustreerde boek nie net beginner borduurders aanspoor nie, dit bied ook ook verskeie splinternuwe tegnieke en idees vir gesoute naaldwerksters. Geen kreatiewe naaldkunstenaar sal sonder dié boek wil wees nie.